Die vraag wat ons vra is as volg : Waarom is ruimte en posisie belangrik tov skoolgereedheid en waarom is dit die afdeling waarmee kinders die meeste sukkel? Ruimte- en posisievaardighede (spatial awareness en spatial position) is uiters belangrik vir skoolgereedheid, omdat dit ‘n direkte invloed het op die kind se vermoë om te lees,…
Ruimte en posisie
Onlangse kommentaar