Letters bestaan basies uit kombinasies van geometriese vorms en lyne (sirkel, halfsirkel, reguit lyn, skuinslyn, hoek). Hoekom is dit ’n goeie fondasie vir lettervorming? Boublokke vir letters As ’n kind eers ’n sirkel, vierkant, driehoek, reguit en skuinslyn kan identifiseer en teken, verstaan hy die basiese vorms waaruit elke letter bestaan. Voorbeeld: “O” = sirkel…
Bou die letters
Onlangse kommentaar