Pak “random” letters uit op die plaveisel of tafel. Gooi nou ‘n teller of dobbelsteen (ons het sommer ‘n teesakkie gebruik) om op ‘n letter te land. Kan jy nou die geluid maak wat die letter verteenwoordig? Die ouer kind (Graad 1 en die baie vaardige Graad R) kan nou ‘n woord probeer sê wat…
Geletterdheid
Onlangse kommentaar