Personeel moet weekliks ‘n voorbereidingslêer indien. Hierdie lêer word dan nagegaan deur die hoof. Die dokument hieronder is ‘n voorstel van wat jou juffrou alles in haar voorbereidingslêer moet hou. Hierdie lêer word dan ingegee en nagegaan weekliks. Indien hierdie lêer op datum en volledig is, is dit geen probleem indien personeel afwesig is nie….

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here