Die hoeveelheid papierwerk wat nodig is om ’n kleuterskool glad aan die gang te hou, is genoeg om die reënwoud te laat kreun! Registers, beleide, kontrolelyste, personeelrekords en toestemmingvorms vorm egter ’n noodsaaklike deel van goeie skoolbestuur. Dit help jou om georganiseerd te bly, aan toepaslike vereistes te voldoen en belangrike inligting vinnig beskikbaar te…
Registers en vorms in jou skool
Onlangse kommentaar