Hier volg ‘n voorbeeld (en ons voorstel) van die werksomskrywing van die klas assistent. Hou nou in gedagte dat hierdie persoon níe die skoonmaker of die kok is nie, dis ‘n volwaardige assistent wat die onderwyseres bystaan. Hoekom is so ‘n werksomskrywing belangrik? Dit ruim enige onduidelikhede ten opsigte van pligte uit die weg. Dit…
Onlangse kommentaar