Dis heerlik om allerhande temagerigte kaarte te hê om in te span in die leerstasies in jou klaskamer. Gebruik hierdie syferkaarte in jou klas tydens lesse. Hier is so paar idees : Pak die kaarte uit op die vloer in ‘n deurmekaar volgorde. Die kinders verbind nou die kaarte in die regte volgorde aan mekaar…
Vervoer syferkaarte

Onlangse kommentaar