Dis moeilik om ons kleinste mensies sinvol besig te hou as alles buite nat is. Maar julle wil steeds van die ekstra energie ontslae raak. Ons het idees! Skuif die meubels weg en laat waai. Gebruik ou lakens, paslakens en tafeldoeke om ‘n tent mee te bou. Wasgoedpennetjies hou die tent vas op die punte….
Idees vir reënweer

Onlangse kommentaar