Gebruik jou hout letters vir die volgende aktiwiteit. Ons gebruik die katjie om te bepaal hoe ons lettertjies op lyne trek. Pak nou jou alfabetletters in die bakkies om te wys waar die letters getrek kan word. Die stokkies wat bo uitstaan (b, d,f, h, k) kom in die boonste bordjie, die letters met geen…
Katjie letters
Onlangse kommentaar