Ons tema hierdie week is reptiele. Maak sig sag patrone met skoenveters. Dit lyk soos die stekels op die krokodil se stert! Trek patrone in sout. Sout begin met s en skubbe begin ook met s. Gooi al julle plastiese diertjies in ‘n houer. Deel dit nou op in reptiele en nie-reptiele. Druk met jou…
Idees vir ‘n week

Onlangse kommentaar