Aktiwiteit: Emosie-koekies versier Met ’n eenvoudige lyntekening kan verskillende emosies op die koekies uitgebeeld word (bv. bly, hartseer, kwaad, verras). Laat die kind: ’n emosie-gesiggie kies Smarties gebruik om die neus en wange op die koekie te plak Gesels saam met die kinders oor die emosie wat hulle gekies het: “Wanneer voel jy so?” “Wat…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here