Vanaf hellowonderful.co Aktiwiteit: “Oliebolle” van appelskywe Sny ’n appel in skywe en verwyder eers die stronk. Meng gladde roomkaas met ’n klein bietjie kleursel om dit meer aantreklik te maak. Laat die kinders: die roomkaas met stomp messies op die appelskywe smeer sprinkels oor strooi En kyk net – heerlike “oliebolle”!Sonder die suiker en sonder…
Bak en brou – gesonde donuts
Onlangse kommentaar