Knyp watte vas met ‘n wasgoedpennetjie, doop in verf en drup op papier of karton. Loer hier vir 5 resepte om jou poeierverf mee aan te maak : 1️⃣ Poeierverf met water en sout (basiese metode) Bestanddele: Poeierverf Water Knippie sout (opsioneel vir helderheid en bewaring) Metode: Plaas 2 eetlepels poeierverf in ’n klein bakkie….
Verf en fynspier ontwikkeling
Onlangse kommentaar