Een van die enigste skryfuitkomste in Graad R is die kind se vermoë om sy/haar eie naam herkenbaar te kan skryf. Alvorens ons enigsins kan begin met skryfwerk moet die fondasie wat dit voorafgaan eers bemeester. In hierdie leerstasie skryf ons verskillende letters op die muur. Sommige letters is in die kind se naam en…
My naam

Onlangse kommentaar