Pak woorde uit wat aksies voorstel. Lees die woord vir die kind – kyk na die prentjie om leidrade te gee. Die kind mimiek nou die aksies. Bou nou die aksiewoord met hout alfabetletters. Plastiese letters, rubber letters of letterkaarte kan ook ingespan word. Het jy al na ons ander aktiwiteite gaan loer wat handel…
Doen die woorde.

Onlangse kommentaar