Hierdie wiskunde lessies of aktiwiteite skakel in by die tema. My lyfie. Pas die moeilikheidsgraad aan na gelang van die kind in jou klas of huis se vermoëns. 1. Tel my lyfdele Doel: Tel en herken hoeveelhede. Aktiwiteit: Tel saam: “Ek het 1 neus, 2 oë, 2 ore, 10 vingers, 10 tone.” Gebruik rympies: “Wys…
Somme met my lyfie
Onlangse kommentaar