Ons tema hierdie week is reptiele en dinosourusse. Stol allerhande goggas – plasties natuurlik – vas in jellie. Jou kind is nou die verkleurmannetjie of padda wat die goggas gaan vang! Wikkel die goggas los uit die jellie. Julle kan tussendeur lekker smul aan die jellie. Bou julle eie dinosourus uit pasta. Knip ‘n slang…
Idees vir ‘n week

Onlangse kommentaar