Span blokke in wat syfers op gedruk het. Gebruik andersins enige blokke en skryf die syfers met witbord merkers op. Gebruik syferkaarte saam met die blokke. Tel nou die die prente op die syferkaarte. Pas nou die syferkaart by die regte blok. Help ons jong maats om die prente te tel en te pas by…
Onlangse kommentaar