Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is nie konkreet leer nie, dis steeds werkskaarte. Die voorvereiste vir konkreet leer is 3D hulpmiddels….

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here