Dis ‘n sinvolle idee om elke oggend oor die weer te praat in jou klas. Op daardie manier kry die kinders deurlopend hieraan blootstelling. Om ‘n hele week lank die tema HERFS (as voorbeeld) te doen is baie moeilik. Wat as die blare in daardie week nog almal mooi groen is? Of dit reĆ«n? Of…
Onlangse kommentaar