Die suksesvolle bestuur van ’n VKO-sentrum vereis goeie samewerking, duidelike verantwoordelikhede en ’n gesonde balans tussen die insette van eienaars, direkteure, bestuurslede en die skoolhoof. Dit gebeur egter maklik dat te veel persone by die daaglikse funksionering van die sentrum betrokke raak. Hoewel elke persoon moontlik goeie bedoelings het, kan verskillende opdragte, opinies en verwagtings…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here