Die maande van die jaar is iets wat teen jou klas se muur moet op wees. Vir ons kleuters is dit een van die eerste maniere wat die verloop van tyd aandui. Ons kan immers sien aan die weer hoe die verskillende maande lei tot verskillende seisoene.Moet asb nie die maande van die jaar soos…
Onlangse kommentaar