Kyk die oulike video om as geletterdheid leerstasie in jou klas te gebruik. Onthou dat terloopse blootstelling die fokus moet wees in die voorskoolse jare. Leer lees en skryf word in graad 1 eers gedoen – alhoewel die fondasie hiervoor in die voorskoolse jare reeds gelê word….
Bou die woorde
Onlangse kommentaar