Gee die kinders genoeg kans om op allerhande oppervlaktes te skryf. Soms is dit moeilik (soos die plaveisel), ander kere het dit dalk riffels of is dit baie glad. Op die manier moet ons handspiere sommer ekstra hard werk om die letters te vorm. Op die koop toe is dit sommer ‘n lekker sensoriese ervaring…
Oefen jou naam
Onlangse kommentaar