Groot spier ontwikkeling is die heel eerste treetjie na lees en skryf. Voor ons kan potlode vashou, voor ons kan stilsit, voor ons kan lees – moet die groot spiere in ons lyfies eers behoorlik ontwikkel. Ons maats kan natuurlik buite speel na hartelus, maar dis altyd goed om gefokusde aktiwiteite ook aan te bied…
Vinnige idees

Onlangse kommentaar