Die volgende werksvelle kan sommer op baie maniere ingespan word. Die klein maats kan met klei die sirkels bou op die papier. Vaardiger kinders kan die sirkels uitknip. Graad 1 kinders (en selfs graad 2 en 3) kan in elke sirkel ‘n mini-kunswerkie maak. Graad 1 kinders kan die sirkel se lyne natrek. Omskep die…
Onlangse kommentaar