Om op voorskriflyne te knip, plakkers op lyne te plak of selfs klei oor lyne te rol/bou in die peuter- en kleuterklas het baie ontwikkelingsdoele. Dit lyk soos ’n eenvoudige aktiwiteit, maar dit rus eintlik die kind toe met belangrike vaardighede: 🎯 Doel van hierdie aktiwiteite: Fynspierontwikkeling Knip, plak en rol klei versterk die klein…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here