10 aktiwiteite met die somerprentkaarte Die aktiwiteite fokus op telvaardighede van 1 tot 5, getalbegrip, visuele onderskeiding, taalontwikkeling en fynmotoriese vaardighede. Tel en knyp Die kind tel die somerprente op elke kaart en knyp ’n wasgoedpennetjie op die korrekte dobbelsteenprentjie. Bou dieselfde hoeveelheid Kies ’n kaart en tel die prente. Die kind pak daarna dieselfde…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here