Deur die loop van die jaar doen ons die tema van druppels tot damme. Die tema staan ook as water bekend. Hierdie tema begin baie eenvoudig in die voorskoolse jare, maar brei uit tot die waterskiklus, water besoedeling en water suiwering in die grade. Hier is tema woorde en prente wat gebruik kan word in…
Onlangse kommentaar