In ons eie kurrikulum is hierdie die temas wat ons in kwartaal 1 aanpak vir die 1 tot 2 jariges. Hieronder is die vaardighede waarop ons fokus in kwartaal 1. Hierdie bladsye vorm deel van ons pretboeke (werksboekies) wat deel van die ons program is en as deel van die kind se portefeulje uitgegee word….
Die 1 tot 2 jarige kwartaal 1
Onlangse kommentaar