Druk die prente uit, lamineer dit stewig. Knip uit. Gebruik ‘n gaatjiepons om die wit gaatjies uit te druk. Nou kan die kind met ‘n veter deur die gaatjies ryg. Fantasties vir koördinasie en fyn spier ontwikkeling. Hier is nog idees vir fyn spier ontwikkeling : Kliek hier….

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here