Druk die onderstaande bladsye uit. Lamineer die bladsye en knip die prente uit. Lees nou die sinnetjie hardop en kies die regte antwoord. Hierdie speletjie is ideaal vir tweede taal sprekers wat kort sinne moet lees en woordeskat moet uitbrei….
Taalspeletjie

Onlangse kommentaar