Druk die onderstaande speletjie uit, lamineer die bladsy en knip dit los. Hier is ‘n paar speletjies wat gepas is vir die kaarte. Speletjies : Druk 2 kopieë uit van die speletjie. Speel ‘n geheue speletjie met die sampioene. Pak die kaarte onderste bo uit op ‘n tafel. Die kind draai ‘n kaart om en…
Sampioenspeletjie

Onlangse kommentaar