Knip oefening

Druk gerus die knip oefeninge uit om in jou klas/huis te gebruik. Indien jou kind sukkel om ‘n skêr te beheer gee eers ‘n tree terug. Maak seker die handspiere is behoorlike sterk en die hand-oog koördinasie voldoende. Daarna kan die kind begin deur klei of gaar macaroni te knip. Die heel laaste stap in…

This content is for Oasis Klub lede and Oasis Klub lede (jaarliks) members only.
Login Join Now