Voltooi die prent. Hierdie werkskaarte is meer gepas vir die graad 1 en 2 kind. Families vier kersfees op verskillende maniere, en sommige families vier dit glad nie. Dis belangrik om sensitief te wees vir verskillende oortuigings in 1 klas. Dis natuurlik hier waar die skool se beleid rondom vierings van spesiale dae in spel…
Onlangse kommentaar