Doolhowe is sommer groot pret! Julle kan julle eie doolhof skep op die speelterrein. Families vier kersfees op verskillende maniere, en sommige families vier dit glad nie. Dis belangrik om sensitief te wees vir verskillende oortuigings in 1 klas. Dis natuurlik hier waar die skool se beleid rondom vierings van spesiale dae in spel kom….
Onlangse kommentaar