Hier is ‘n algemene voorstel vir die tydsindeling van jou middagsorg program. Laerskool kinders Dit sal ʼn goeie beleid wees om te sorg dat hierdie kinders ʼn bergplek van hulle eie het. Daar behoort ook ʼn werksplek te wees waar huiswerk gedoen kan word. ʼn Blad al langs die muur af met afgemerkte spasie per…
Onlangse kommentaar