Druk ons emosiekaarte uit om in jou klas te gebruik. Maak die beweging van die kind op die foto na. Watter emosie word deur hierdie foto uitgebeeld? Hoe ouer ‘n kind hoe meer detail kan die kind aan die emosie gee. Oefen om die korrekte woordeskat te gebruik wat pas by elke emosie. Ons het…