Hierdie pragtige “daisies” is darem maar té mooi. Druk dit uit op stewige karton. Knip uit en plak al om die borde in jou klas. Dis ook prettig om jou deur mee te versier. Jou klas se hele tema kan by die vrolike blommetjies pas!…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here