Kom ons gesels bietjie oor die belangrikheid van fyn – spierontwikkeling. 1️⃣ Selfstandigheid in daaglikse take Fynspiere word gebruik om aan te trek, skoene vas te maak, knope te werk, self te eet en hande te was. Dit gee kinders ’n gevoel van onafhanklikheid en selfvertroue. 2️⃣ Voorbereiding vir skryf en akademie Fynspiere help om…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here