Hier is ‘n opsomming van die kwartaal 2 temas volgens die ATP’s.
Voor ek die temas lys wil ek jou graag herinner dat hierdie temas voorstelle en riglyne is. Volgens die beleidsverklaring mag jy jou eie temas kies.
Week 1 : Huis
Week 2 : Veiligheid
Week 3 : My gesin
Week 4 : Weer
Week 5 : Herfs
Week 6 : Klank
Week 7 : Sig
Week 8 : Voel
Week 9 : Smaak en reuk
Week 10 : Feeste en spesiale dae
Onlangse kommentaar