Dit is ‘n algemene feit dat ons leerders bitter sleg vaar in leesbegrip. Taalprobleme is ‘n baie groot probleem in ons land. Een van die bydraende faktore is die rigiditeit waarmee KABV aangebied en afgedwing word in ons kleuterskole (in graad R). Indien iets dus nie duidelik en uitdruklik in KABV voorkom nie, laat ons…
Onlangse kommentaar