Alvorens ons maats blootgestel word aan terme soos antonieme en teenoorgesteldes word taal eers op ‘n informele ontwikkel. ‘n Kind met ‘n kleurryke en breĆ« taalkennis gaan soveel makliker verstaan waaroor hierdie begrippe gaan aangesien hulle alreeds die woordeskat gebruik in hulle alledaagse taalgebruik.Dit is seker die grootste hedendaagse uitdaging. Behoorlike taalgebruik. Hieronder is dan…
Onlangse kommentaar