Het jy al ooit sulke oulike kaarte gesien! Hierdie prentjies is genoeg om enige kind opgewonde oor kleure te maak. Druk die kaarte uit en lamineer. Ons klein maats kan hulle speelgoed sorteer om by die kleure te pas. Ons kleuters kan die kleure se name al uitken en probeer sê.Hierdie oulike kaarte kan ook…
Onlangse kommentaar