Ons is geensins voorstanders van werksvelle nie, maar ons weet ook dat die juffrouens in elk geval die velle in die klas gebruik. Daarom verskaf ons eerder ouderdomgepaste werkskaarte. Span dit gerus in nadat die konkrete belewing gedoen is….
Werksvelle Tema Lente

Onlangse kommentaar