Druk jou getallelyn (vanaf 0 tot 20) hier uit. Lamineer die bladsye en knip netjies uit. Plak nou dele langs mekaar vas teen jou muur om jou eie reuse getallelyn te skep.
‘n Getallelyn is ‘n noodsaaklikheid teen jou muur. Ons is geneig om getalle as losstaande eenhede vir ons kinders te leer, maak seker dat die kinders die getalle in volgorde ook sien. Gebruik die getallelyn in lesse en om te wys hoe getalle op mekaar volg.
Onlangse kommentaar