Ons het hierdie prettige alfabet vir julle geskep. Dit is my kinders in die fotos en die fotos mag in jou klaskamer gebruik word. Maar mag nie op enige wyse herverkoop of versprei word nie.Kan die maats in jou klas die letters op ander maniere maak met hulle lyfies?Daar is ook ‘n kleinletter uit klei…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here