Die speletjie bevat verskillende bingokaarte en los insekprentkaarte. Voorbereiding Druk die bingokaarte uit – een vir elke kind of span. Druk en knip die los insekkaartjies uit. Lamineer die kaarte indien jy dit herhaaldelik wil gebruik. Gebruik doppies, knope, klippies of blokkies as merkers. Spelreëls Gee vir elke kind of span ’n bingokaart. Plaas die…
Hoe speel ons Insek-bingo?
Onlangse kommentaar