’n Prettige alfabet met lyfies, klei en houtletters Ons het hierdie prettige alfabet spesiaal vir julle geskep! Die kinders op die foto’s is my eie kinders en die foto’s mag met liefde in jou eie klaskamer gebruik word. Op elke bladsy vind jy: ’n hoofletter wat met lyfies gevorm word; ’n kleinletter wat uit klei…
My lyfie letters : letter a
Onlangse kommentaar