Die tema lente is sommer groot pret! Hier kan jy idees kry vir jou tema-uitstalling en jou temawoorde en prente uitdruk om te gebruik in jou klas of by die huis. Tema-uitstalling : Bloeisels Vars gesnyde gras Reënjas Gieter Blomsaadjies ‘n Boontjie wat ontkiem Voëlnessie (een wat vanself uit die boom geval het) Woorde en…
Onlangse kommentaar